Vandalisme by gamagara

Dele van Newtown, Marateng asook white city in die Tsantsabane munisipale regsgebied is sonder water gelaat toe booswigte 'n pomp by die makoudam gevandaliseer het. Die munisipaleteit sê 'n privaat kontrakteur is besig met indringende herstelwerk om die water toevoer na die gebiede te herstel. Water trokke word intussen ingespan om water voorsiening te verseker terwyl herstelwerk aan die pomp voortduur.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media