Inwoners van Alexanderbaai in die Namakwa sê watertoevoer is die afgelope vier dae kranig weens die inloop van water by muisvlak wat volgens die Richtersveld munisipaleteit daartoe lei dat damvlakke nie aan die vereiste water aanvraag vir die dorp voldoen nie. Die swak inloop kan volgens die munisipaleteit ook aa. Volgehoue beurtkrag toegeskryf word insluitend die waternetwerk en sisteem probleme waarmer alexkor tans sukkel. Die hoof uitvoerende beampte by alexkor Trevor Fowler het intussen volgens die munisipaleteit die versekering gegee dat hulle tegniese span by alexkor alles moontlik doen om die probleem in alexanderbaai uit te sorteer om water volhoubaar na die muisvlak dam te kan pomp. Die munisioaleteit se waar water se kleur anders vertoon moet inwoners dit nie drink nie. Die water en gemeenskap gesondheids beamptw ondersoek die aangeleentheid.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za