Kumba onder skoot

Die Kumba Iron Ore myn wie deur Anglo American besit word is van beweerde korupsie beskuldig wat volgens berigte daartoe gelei het dat minstens ses bestuurders van die Sishen myn nabewering geskors is weens hulle beweerde betrokkenheid by die oortreding van die maatskapy se verkrygings wetgewing deur tenders aan hulle eie maatskapye en die van persone na aan hulle te verskaf. Die ondersoeke na die bewerings word volgens 'n betroubare bron nou ondersoek met 'n aankondiging wat binnekort verwag word vanaf Anglo American.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media