Losloper leeu weer aangekeer

Die leeu wat na beweering vanuit die Karoo Nasionale Park naby Beaufort Wes ontsnap het is opgespoor. Die hoof van kominikasie by sanparke Janine Raftopoulos sê die leeu is buite Sutherland opgemerk en met die hulp van die polisie se veediefstal eenheid verdoof nadat dit byna 260 kilometer van waar dit ontsnap het beweeg het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media