Die universiteit van Noordwes het studente verbonde aan die instelling op 'n toerisme toer geneem met die rivierstad as eindbestemming. Dokter Walter Wessels toerisme dosent en Mahikeng kampus program bestuurder sê die toer bied geleentheid aan studente om die toerisme bedryf eerstehands te ervaar. Hy het die plaaslike ekonomiese ontwikkelings kantoor asook toersime geloof vir die prioritisering van toerisme. Wessels se besoek is aan verskeie Upingtonse besienswaardigehede gebring wat insluit die Oranje Rivier Wynkelders asook die Augrabies Nasionale Park.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za