Saps kies jeug

Die inswerings seremonie van die Noordkaapse junior polisie kommisarise is die afgelope naweek deur die provinsiale polisie kommisaris luitenant generaal Koliswa oOola by die Piet Thole gemeenskap saal waargeneem. Die Suid Afrikaanse polisie se in 'n verklaring dat die doel van die inisiatief daarop gemik is om veiliger gemeenskappe weg van geweld en die misbruik en gebruik van dwelms te skep deur gemeenskaplike betrokkenheid by die Suid Afrikaanse polisie. Die seremonie het Saterdag oggend om nege uur begin waar verskeie senior polisie beamptes en jeugdiges van regoor die provinsie teenwoordig was. Lede van die gemeenskaps polisierings forum asook statsie bevelvoerders was ook onder die ere gaste. Kolonel Cherelle Ehlers van die polisie verduidelik ... Insert (Ehlers)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media