Die soektog na 'n vermiste jong dame van Prieska duur voort.
Die polisie sê hulle ondersoek ook ander sake van vermiste persone.
Deskundiges van Upington het volgens inligting by Prieska SAPS aangesluit om na die vermiste persoone te soek.
Die voorsitter van die Gemeenskaps Polisiering Forum Franklin Louw, het die polisie en gemeenskapslede bedank vir hul poging om die mense te soek.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za