sol plaatje druk oor kampfersdam

Die Sol Plaatje munisipaleteit kry die wind van voor oor die omstandighede wat die voortbestaan van die Kampfersdam bedreig. Volgens inligting staar die munisipaleteit nou verskeie gedinge in die gesig oor die riool en ander varswaterlekke asook die vuilheid in die omgewing. Die groep wat as die Northern Cape rangers bekend staan wil nou 'n bevel bekom om die munisipaleteit te dwing om die sutiasie rondom die dam asook die N12 te beredder. Brenda Booth van die organisasie sowel as die Demokratiese Aliansie sowel as die mensergete kommisie is nabewering deel van die groep wat by die aksie betrokke is. Die groep sê die besoedeling het die flamink bewaarare en ekotoerisme vooruitigte by die dam vernietig

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media