Die beskuldigde, Riaan Stephanus Van Wyk, 'n 44-jarige man, wat die afgelope 10 jaar in die Dr Harry Surie-hospitaal in Upington as 'n Senior Netwerkkontroleur werksaam is, word aangekla van seksuele verwante misdrywe en staar fyf ankagte in die gesig - en Statutêre Verkragting war hy 3 aanklagte in die gesig staar. Die aanklagte teen hom hou volgens inligting verband met slaagofers tusen die ouderdome van 14 tot 16 jaar oud.
Die beweerde misdrywe is na bewering oor 'n tydperk van 2023 tot Januarie 2024 gepleeg. Die beskuldigde is op 15 Februarie 2024 gearresteer en het op die 16de in die Upington-landdroshof verskyn. Die vrylating van die beskuldigde op borgtog is volgens 'n polisie verslag suksesvol deur die staat betwis.
Die hof het gister uitspraak gelewer en die aansoek van die beskuldigde om op borg vrygelaat te word, geweier. Die saak is tot 4 April uitgestel en hy bly in aanhouding.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za