Sapd reik wenke uit

Die Suid Afrikaanse polisie in die Noordkaap provinsie het 'n hernude oproep gedoen op inwoners binne die provinsie om onmiddelik enige persoon wie hulle vermoed vermis kan wees te raporteer. Die polisie sê in 'n verklaring dat geen wagtyd bestaan om iemand as vermis te raporteer nie en dat mense onmiddelik hulle naaste polisie stasie moet nader en verkieslik 'n foto van die persoon asook besonderhede byderhand he. Kolonel Cherelle Ehlers van die polisie verduidelik. INSERT( Ehllers. Missing persons.)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media