Kakamas verdagte sit lank

Die 24 jarige Joseph Lukas van Kakamas gaan 'n vyf jaar direkte gevangenisstraf uitdien nadat hy in die hof in die Kai Garib daaraan skuldig gevind is dat hy 'n 21 jarige vrou in Riemvasmaak verkrag het. Lukas se naam sal in die register vir seksuele oortreders aangebring word en is ook onbevoegd verklaar om 'n vuurwapen te besit. Die Noordkaapse polisie kommisaris luitenant generaal Koliswa Otola het die voortdurende aanvalle op vroue veroordeel en die vonnis verwelkom. Die polisie se sersant Timothy Sam verduidelik. INSERT (Sam. Rape )

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media