storm weer veroorsaak gaos in upington sakekern

Stormwind en weer het die middedorp van Upington getref waar pale omgewaai en bome ontwortel is. Motoriste word gemaan om versigtig te wees terwyl die nuwe Mcdonald kitskos onderneming se hoofingang deur 'n boom wat geval het versper word. Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens sê die uitermatige hitte wat tans die streek teister nehoort met reenbuie 'n lafensi te veroorsaak

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media