Storting ondersoek

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit sê ondersoek word gelas na die beweerde storting van vuilus deur 'n amptenaar van die munisipaleteit waar 'n amptelike voertuig van die munisipaleteit nabewering betrokkke was. Die munisipaleteit het vroeer tydens 'n onderhoud oor die impak van vuilus storting gesê dus ontoelaatbaar dat mense ongeag wie vuilus stort omdat dit 'n masiewe impak op dienslewering het. Jaftha March van die munisipalateit se vuilusverwyderings afdeling sê hulle het geskeduleerde vuilus verwydering programme en veroordeel enige onwettige storting van vuilus. Hy sê mense moet enige persoon of instansie aanmeld wat hulleself daaraan skuldig maak.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media