Taalbevordering begin

Die PAN Suid Afrikaanse Taalraad het saam met die Sol Plaatje universiteit se vlieel vir kreatiewe skryf in Afrika tale gespan om die dag van die Nama spel en ortografie reels werkswinkel te lanseer. Die inisiatief het Woensdag ten einde gekom en is daarop gemik om die Nama taal asook geskiedenis en kultuur se voortbestaan deur die korrekte beskrywing en spelling van woorde en uitspraak te bevorderder. Die sentrum is strategies besig om saam met die pan Suid Afrikaanse taalraad te span om die Khoe en San talle te bevorder deur verskeie strategiese inisiatiewe daar te stel.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media