157 huise kry krag

Inwoners van Louisvaledorp gaan Vrydag weens die elektrifisering van 157 nuwe huishoudings 'n Noodsaaklike krag onderbreking ervaar. Die Dawid Kruiper munisipaleteit sê die kontrakteur kan slegs die huishoudings by die netwerk aansluit onder dooie omstandighede weens die aard van die werk asook veiligheid van personeel. Die wesrand en kurrumakitti is van die gebiede wat deur die krag onderbreking geraak word. Die krag sal na verwagting van agt uur tot een uur die middag vrydag afgeskakel word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media