Inwoners van Blok Nege in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied word daaraan herinner dat die huidige kragopnderbreking wat ervaar word 'n fout aan die kant van Eskom is. Die munisipaleteit sê Eskom het reeds aangedui dat tegniese spanne ontplooi is om die probleem uit te sorteer. Die woordvoerder vir die munisipaleteit Patrick Williams sê hulle gaan die publiek op hoogte hou met die vordering van eskom met die herstel van die probleem.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za