66 jarige gesoek

Die soektog na die vermiste 66 jarige Salman Mentoor van Keimoes in die Kai Garieb duur voort na Mentoor volgens inligting die laaste op Saterdag 3 Februarie vanjaar by sy huis in uitbereiding drie in Keimoes gesien was en sedertdien spoorloos verdwyn het. Die polisie het die hulp van die gemeenskap gevra om die 66 jarige op te spoor. Mentoor was volgens die polisie laaste op die N14 tussen Keimoes en Lennertsville opgemerk. Luitenant kolonel Sergio Kock van die polisie sê speursersant Marius Fortein kan met enige inligting geskakel word. Kock verduidelik. Insert (Missing Person Keimoes)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media