Opgradering in gasegonyane

Inwoners van die Gasegonyane munisipale regsgebied by Kuruman is daarvan inkennis gestel dat tegniese werkers by die munisipaleteit deur tot deur besoeke gaan doen vir die herprogramering van elektrisiteits meters. Die municipaliteit sê tegniese personeel sal behoorlike identifikasie tydens die besoeke kan toon, wat 'n amptelike brief van magtiging insluit. Die munisipaleteit sê Segomotsi Mosala sê werknemers van die munisipaleteit is ook bekend aan inwoners, maar inwoners word steeds daaroor gewys om paraat te wees vir kansvatters en seker te maak van die kentekens en waar nie gemaklik met 'n tegniekus liewer die munisipaleteit of wetstoepasings agentskappe kontak. Die Gasegonyane munisipaleteit sê die proses is van kardinale belang omdat dit inwoners instaat gaan stel om toegang tot voorafbetaalde elektrisiteit gaan gee.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media