Gamagara raad sit

Die Gamagara munisipaleteit het hulle eerste amptelike raadsvergadering van stapel gestuur. Die speaker van die munisipaleteit raadslid Goitseone Sekgopi het die verigting voorgesit wat deur die burgermeester die agbare Johannes Roman saam met die munisipale bestuurder Lebogang Seetile en alle raadslede in die nuwe raadssaal van die Gamagara plaaslike munisipaleteit van stapel gestuur is. Die burgermeester Johannes Roman het die vergadering as van kardinale belang afgemaak en gesê die lewer van gehalte diens aan die inwoners in die regsgebied wat Olifantshoek insluit bly die raad se verantwoordelikheid.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media