Huis oorhandig

Die Noordkaapse premier Dr. Zamani Saul vergesel deur die LUR vir Finansies Ekonomiese ontwikkeling en Toerisme Abraham Vosloo het die Dawid Kruiper munisipale regsgebied besoek waar 'n huis aan 'n bejaarde vrou Siena Links oorhandig was. Die ten volle gemeebeleerde huis is deur die gesings verteenwoordiger Merzelda Groenewald verwelkom en die noordkaapse regering is bedank vir die gebaar. Die bejaarde Siena Links gaan met haar kinders en agter kleinkinders en agteragter kleinkinders in die huis bly.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media