Swendelaar vas

Die 48 jarige Norman Ellis is in die handelsmisdaadhof in Kimberly skuldig gevind op aanklagtes van diefstal, bedrog en korupsie. Ellis het volgens 'n polisie verklaring tussen Junie en Julie in 2008 'n bestelling van die klaer in die saak vir lewende hawe ter waarde van 87 duisend 500 rand wat in sy rekening gedeponeer was ontvang. Hy het volgens die Valke homself as 'n handelaar in lewende hawe voorgedoen en nog 'n klaer vanuit 118 duisend rand bedrieg. Woordvoerder van die Valke in die provinsie Warant Offisier Nomthandazo Mnisi sê die skuldig bevinding sal hom vyf jaar gevangenis straf vir beide die insidente sien uitdien. Mnisi verduidelik........INSERT(MNISI)

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media