Samewerking tussen die Raad en Administrasie by die ZF Mgcawu streeks munisipaleteit het daartoe gelei dat die munisipaleteit hulle tiende agtereenvolgende skoon oudit gekry het. Die ouditeur generaal het na ondersoek van die munisipaleteit se finansieele state bevind dat dit nie net die ware finansieele possisie van die munisipaleteit weerspiel nie maar dat die finansieele state in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing opgestel is. Die munisipaleteit onder leiding van die uitvoerende burgermeester Raadslid Maryna Basson gesteun deur die speaker Stanley Peterson en waarnemende munisipale bestuurder alfred tieties het die ontvangs van die oudit verwelkom het.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za