Veldbrand opleiding vind tans by Garies in die Kammiesberg munisipale regsgebied voort om gereedheid onder boere op te skerp. Die werkssessie word aangebied deur die Vrystaat se brand beskermings vereniging insamewerking met Agri Noordkaap. Die fasiliteerder heet Johan Breytenbach. Opkomende boere en self die Kamiesberg munisipaleteit woon die sessie by. Brande het reeds honderde hektaar veld wat broodnodige weiveld insluit in die Namakwa Streek verwoes met 'n beroep wat gedoen is op beheer van vuur op veral plase asook die raporteer van die stigting van wegholveldbrande.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za