Hoofstroom waterpyp bars

Die bars van n 300 milimeter hoofstroom waterpyp in die Dawid Kruiper munisipale regsgebied gister gaan tot minstens vyf uur vanmiddag sekerre gebiede binne die regsgebied afekteer. Municipale woortvoerder Patrick Williams sê herstelwerk aan die hooftoevoer pyp wat direk van die Abraham Holbors September watersuiwerings aanleg water na die gemeenskappe voer is onderweg. Hy sê die toevoer moes afgeskakel word wat gaan veroorsaak dat veral hoogliggende gebiede geen of 'n baie lae druk in water gaan ervaar.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za