Seun dood na stamp

'N saak van strafbare manslag word in Postdene buite Postmasburg ondersoek na die tragiese dood van 'n minderjarige seun wie nabewering deur die bestuurder van 'n Volkswagen polo raakgery is. Die voorval het volgens inligting gister omstreeks vyf uur die namiddag tussen plein en scott straat plaasgevind. Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het intussen die gemeenskap gevra om kalm te bly terwyl die voorval ondersoek word. Berading word aan familie lede en diegene wie saam met die oorledene skoolgaan gegee.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media