Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdiens- en Taalgemeenskappe lig tans die media in oor hul bevindings rakende die burgerlike onrus in 2021. Tientalle verdagtes is tydens die onrus in al die land se nege provinsies inhegtenis geneem met verskeie van die verdagtes in die Noordkaap en starfregtelike sake wat tans steeds in howe regoor die land voorkom.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za