Onderbreking ondersoek

Inwoners van Jan Kempsdorp en Pampierstad is die afgelope naweek sonder krag gelaat na 'n tegniese fout aan die kant van eskom die ganspan sub stasie beinvloed het. Eskom het inwoners via hulle sosiale media platform ingelig dat tegniesie besig is om die probleem aandag te gee en ondersoek te las na die rede dat die krag afgeslaan het. Die kragverskaffer het gewaarsku dat die peuter van infrastruktuur kommer wek veral omdat dit lei tot onderbrekings in die netwerk en die beskadiging van toeristing.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media