Moordverdagte weer maandag in die hof

Die verdagte Gerswin Van Rooyen in die moordverhoor van Verona Paulus van Lennertsvile wie na bewering in Junie 2023 wreed vermoor is sal weer Maandag in die landroshof verskyn. Dit kom nadat die saak vroeer vandag uitgestel is. Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het van Rooyen kort na die gru moord inhegtenis geneem met verskeie nie regerings organisasie onder wie Give Light wat teen borgtog sedert die eerste verskyning buite die hof betoog het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media