Die Avalon sonplaas geleë op die N14, ongeveer 35 kilometer buite Upington se
operasionele aktiwiteite is na bewering steeds gesluit
nadat plaaslike kontrakteure die hekke van dié sonplaas gesluit het vroeër
vandees week, omdat hulle ontevrede is met die aanstellings van kontrakteure van
buite die dorp. Die jeug sake kamer met
steun vanaf die Kgalagadi en Gariep sake kamers en verskeie ander
belanghebbendes het vroeër vandag met die burgemeenster van die Dawid Kruiper
Munisiplaiteit, Michael Sigede vergader waartydens voorsitter van die Jeug sake
kamer, Linda Mbetha ‘n pleidooi gerig het aan Sigede om in te gryp om die
situasie met die eienaars van die sonplaas te herstel en bande te smee met die Uitvoerende burgemeeser
van die ZF Mgcawu distrik munisipaliteit, Maryna Basson. Basson het vroeë opgetree
as bemiddelaar tussen die sonplaas en kontrakteure . Voorsitter van die jeug
sake kamer Linda Mbetha sê die volgende…..
Insetsel -
Mbethe
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com