Die Dawid Kruiper munisipaleteit sê 'n verandering in skedule vir noodsaaklike opgradering aan die elektrisiteits netwerk gaan vir Blok een geimplimenteer word. Die munisipaliteit sê dit betekin dat Blok Een se elektrisiteits toevoer nie vandag tussen agt uur die oggend en drie dertig vanmiddag afgeskakel gaan word nie maar wel morê 26 Januarie 2024. Die munisipaleteit sê die verandering in skedule gee inwoners beter tyd om maatreels te implinenteer wat hulle nie so groot gaan afekteer vir die duur van die afskakel van elektrisiteit nie. Inwoners van Blok nege se toevoer is reeds van vier dertig vanoggend onderbreek. Inwoners het wel hulle ontevredenheid op sociale media uitgespreek teenoor die verandering van skedule en ook die ontabiliteit wat darmee gepart gaan.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za