Upington kollege is vol

Adjunk prinsipaal, korporatiewe dienste vir die Upington TVET college, Willie Delie het bevestig dat na-matriek programme by die hoër onderwys instelling alreeds vol is met slegs die toerisme N4 program wat steeds plek het vir inskrywins vir voornemende studente. Delie sê dat studente ook wel steeds kan inskryf vir die voor- matriek program, Safety and Society Program, vlak 2. Menslike hulpbronne bestuur, wat een van die gewildste programme onder studente was uitfaseer omdat die mark vir student versadig geraak het die instelling ook gesukkel om plasings vir student te kry sê Delie. Hy las verder dat die program tans landswyd by kolleges afgeskaal word en vervang word met kursusse wat die werkgewers se huidige  behoeftes aanspreek.

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media