Die Hartswater munisipaleteit sê eerste burger raadslid Harmse vergesel deur die plaaslike ekonomiese ontwikkelings kantoor het persoonlike beskermings toeristing aan werkers by die munisipaleteit oorhandig as deel van die noordkaapse munisipaleteit se vuilus bestuur program asook aksie plan om skoner strate te verseker. Harmse sê die skoonmaak van die regsgebied en plant van bome asook bewusmaking rondom skoner woonbuurte bly hulle verantwoordelikheid. Die onwettige storting van vuilus is ook een van die probleme wat die munisipaleteit aanspreek het Harmse aangevoer.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za