Spesiale raadsvergadering in pixley

'N spesiale raadsverdagering is ingevolge artikel 19 (b) van die wet op spesiale raadsvergadering van die Pixley Ka Seme streeksmunisipaleteit aangekondig. Die vergadering sal volgens inligting Donderdag middag om 12 uur plaasvind in die raadsaal van die Pixley Ka Seme streeksmunisipaleteit in De Aar. Die aankondiging is deur die streeksmunisipaleteit gemaak en geen rede is verskaf.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media