Mm oor infrastruktuur

Inwoners in die Kai Garib munisipale regsgebied gaan gebuk onder hetsy water of elektrositeits onderbrekings weens onklaarrakings asook wat die munisipaleteit as sabotasie en die opsetlike beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur beskou. In die jongste sê die munisipaleteit dat 'n water onderbreking in die Keimoes gebied weens 'n elektrisiteits onderbreking deur Eskom ervaar word. Die munisipale bestuurder Obakeng Isaacs het in 'n sosiale media verklaring gevra dat inwoners alle noodsaaklike infrastruktuur ten alle koste behoort te beskerm asook dat diegene verantwoordelik vir die vandalisering en diefstal daarvan geraporteer moet te word. Isaacs sê dus ontoelaatbaar dat misdadige elemente inwoners in die regsgebied van dienslewering kan ontneem en geen woord word oor hulle identiteit gerep nie. Hy sê hulle 24 uur inbel sentrum asook sosiale media Whatsapp toep is daargestel om inwoners te asisteer en geleentheid te skep vir inwoners om anoniem diegene wie infrastruktuur beskadig en kabels en ander noodsaaklike infrastruktuur steel te raporteer.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media