Voormalige nk krieket baas in hof

Die 25 jarige Jean Pierre van niekerk het sy tweede hof verskyning in die gespesialiseerde handelsmisdaad hof in Kimberley gemaak na hy in Desember 2023 in die hof verskyn het. Borg van 5 duisend rand is toegestaan. Van Niekerk staar klagtes van bedrog en diefstal in die gesig nadat hy nabewering as finansiele bestuurder van krieket Noordkaap die unie vanuit minstens 400 duisend rand bedrieg het. Adjudant offisier Nomthandazo Mnisi van die Valke sê die verdagte sal op die 1ste Februarie vanjaar weer in die hof verskyn.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media