Ekstreme hitte verwag

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens waarsku van uiterse hitte in die westelike dele van die provinsie asook die noordelike dele van die noordkaap provinsie wat die Namakwa streek insluit. 'N brandgevaar is vir die gebiede uitgereik met temperature wat bo 40 grade kan bereik. 37 grade in Upington vandag, gevolg deur 31 grade in Kimberley, 32 by De Aar en 24 aan die kus by Alexanderbaai. Springbok is vandag 35 grade, Calvinia 36 terwyl Sutherland op 33 grade staan. Die weer diens moedig die gereelde inneem van vloeistowwe om dihidrasie te voorkom aan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media