Sukses vir hantam

Nagenoeg 40 jeugdiges het by die ingrypings program van die Hantam munisipaleteit in Calvinia gebaat. Die munisipaleteit het saam met NSFAS kragte gespan om die jeug van die dorp en omgewing te bemagtig deur toegang tot tersiere onderrig en finansieele ondersteuning. Die munisipaleteit sê in 'n verklaring dat hulle sal voortgaan om ondersteuning aan jeugdiges te bied om te verseker dat jongmense onderrig georienteerd bly en 'n beter toekoms vir hulleself daar te stel. Die program het reeds Donderdag oggend om tien uur begin en laat die middag ten einde gekom.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media