Hantam ondersteunings veldtog in Calvinia

Die Hantam munisipaleteit by Calvinia se hy is sedert tien uur vanoggend besig om voornemende studente aan tersiere instellings te help om ansoek te doen vir finansiele onderstening by die studente finansiele hulp skema NSFAS, om befondsing te verseker sodat hulle die 2024 akademiese Jaar by tersiere instellings asook Tvet kampusse kan begin. Die munisipaleteit sê in 'n verklaring die poging is om jeugwerkloosheid aan te spreek en 'n goeie grondslag te bele vir die toekoms van die dorp. Die Hantam munisipaleteit sê soortgelyke inisiatiewe word regdeur die regsgebied beplan in 'n poging om onderrig by jeugdiges te verseker

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media