oranje styg drasties

Die Oranje Rivier landbou unie in die ZF Mgcawu streek se Wilco Fourie sê hoewel die rivier sedert vroeg verlede week beduidend gestyg het is dar nog geen rede om bekommered te wees nie. Hy sê twee damme in die Oranje, die Gariep en Van Der Kloof is tans nagenoeg 105 persent vol met die Bloemhof wat tans 92 persent vol is. Hy sê die vloei by Upington is tans 700 kubieke meter per sekond. INSERT (Oranje 1 )Fourie sê die hoop bly egter dat geen skade aan infrastruktuur gebring gaan word met die reen seisoen wat nog voorle. INSERT (Oranje 2 ) Laastens sê Fourie die goeie nuus vir die streek is dat die plek van groot geraasweer wat bekend staan as die Augrabies Watervalle 'n skouspel gaan wees.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media