Brandgevaar waarskuwing vir dawid kruiper

Die Suid Afrikaanse Nasionale Weerdiens het 'n geel vlak twee waarskuwing vir ontwrigtende reen wat tot kitsvloede kan lei in informele woonbuurte asook by laagliggende gebiede en brue in die Noord Ooste van die land uitgereik. 'N waarskuwing vir veld brand toestande is vir die Dawid Kruiper en Kai Garib munisipale regsgebiede aangekondig terwyl 'n geel vlak 5 waarskuwing vir die kus en die Noorde van Kwazulu Natal aangekondig is. Die diens waarsku die Suid Afrikaanse publiek om hulle waarskuwings ernstig op te neem om hulleself beter te kan beskerm. Temperatiere vandag vir Upington staan op 20/34, 21/34 in Groblershoop, 'n 30% kans op reen in Kathu met temperatiere wat op 19/34 staan en 13/32 in Calvinia.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media