Hantam help

Die Hantam munisipaleteit in die Namakwa streek het studente en voornemende studente aan onderrig instelling daarvan verseker dat die munisipale regsgebied tesame met die Karoo Hoogland die hulp van NSFAS bekom het om met die inskryf proses by ondermeer die Namakwalandse kampus te help. Studente en voornemende studente moet volgens die munisipaleteit vooraf hulle name indien om lang rye te vermy.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media