oranje styg stadig

inwoners in die benede oranje rivierstreek wat langs die Oranje Rivier bly is gemaan om versigtig te wees weens stadig stygende watervlakke. Die woordvoerder vir Namakwa toerisme Pearl Heyn sê die water styg tans teen 'n tempo van 10 sentimeter elke 12 uur die afgelope drie dae by nuwejaarskraal aan die bokant BVAN Prieska. Heyn sê inwoners laer af moet gereeld die vlakke monitor en waar nodig implimente en diere na hoer grond verskyf.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media