Biljoen randse behuising na NK

President Cyril Ramaphosa gaan na verwagting die Noordkaap provinsie besoek waar hy die provinsie se 1 biljoen rand se behuisings projek gaan loods. Die Roodepan land pakket wat in Kimberly gaan plaasvind word 18 Januarie vanjaar van stapel gestuur met meer inligting wat soos die tyd vorder bekend gemaak gaan word. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media