Tsantsabane lae waterdruk

Die Tsantsabane munisipaleteit by Postdene sê lae watervlakke by die Gatkoppies water suiwerings aanleg bemoeilik toegang tot drinkwater. Inwoners word aangemoedig om water spaarsamig te gebruik. Die munisipaleteit sê die probleem word veroorsaak deur 'n masien by die aanleg wat opgeblaas het asook beurtkrag. Water trokke word intussen ontplooi om inwoners by te staan.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za