Geskortse raadslid reageer

Die geskorste raadslid van die demokratiese aliansie deon de koker het in n meningstuk bevestig dat n sekuriteits beampte nabewering n kriminele klagte rakende die bewerings van diefstal van staatseiendom soos deur hospitaal bestuur teen hom gemaak word wat spruit vanuit bewerings op 23 junie vanjaar teen hom hangend gemaak het. De koker se hy is onseremonieel op die 10 de November vanjaar toegang tot die werksplek geweier en het sedertdien nie weer na die werksplek terug gekeer nie. Hy se n ongedateerde skrewe is na hy die voorval met sy vakbond opgeneem het per epos van hospitaal bestuur aan hom gestuur waarin sy skorsing hangende die bewerings teen hom bekendgemaak is. De koker se ook dat hy die bewerings wat teen hom gemaak word as ernstig beskou asook dat hy ten volle bewus is van die aantygings . Hy se hy bly ondanks die growwe aantygings steeds verbind tot sy beginsels en sal daarom nie gestil word deur enige persoon of persone wie agenda gedrewe is se pogings om sy intergiteit te beswadder nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media