DFC rugby klub het nuwe bestuur.

Die plaaslike DFC rugby klub het aangekondig dat die klub 'n nuwe poel uitvoerende bestuurs lede van die klub verkies het gedurende die klub se algemene jaarlikse vergadering, wie alreeds laas week Woensdag hul posisies ingeneem het. Sleutel posisies wat gevul is sluit in, Lionel Losper as klub voorsitter, onder voorsitter Windsor Mouton, sekretaris  -  Solomon Ngaleka en Shaun Rooi as tesourier. Addisionele lede sluit in Hain Adams en Anthony Maasdorp. In 'n verklaring sê die klub dat hulle absloute vertroue het in die span se vaardighede om die span na hoër hoogtes te neem. Klub lede is vol vertroue dat die nuwe bestuur positiewe verandering sal bring op die pad na sukses. 

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media