Die Noordkaapse hoof van die openbare dienste asosiasie Steve lLedibane sê die begrotings besnoeing wat vir die Noordkaap beplan word gaan 'n grootskaalse impak hê op die huidige agterstand in die afhandeling van sake he asook die huidige werksmag negatief afekteur. Ledibane sê dit maak nie sin om die departement van justisie se begroting te besnoei in 'n land met 'n misdaad syfer soos Suid Afrika nie.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za