Die Demokratiese Aliansie in die Noordkaap het die skorsing hangende bewerings van onreelmatige optrede deur 'n raadslid van die party erken. Die provinsiale leier Herold Mcgulwa sê die raadslid Deon De Koker is deur die party geskors van alle party politieke aktiwiteite hangende bewering wat teen De Koker gemaak word waar hy werksaam is. De Koker 'n werknemer by die Dokter Harry Surtie hospitaal is na beweringdeur die werkgewer in die verband geskors hangende 'n ondersoek na bewerings dat skoonmaak middels wat in 'n skrewe "stay soft en sunlight liquid" genoem word op 23 Junie vanjaar van die hospitaal sonder toesteming gevat is. Nog twee klagtes wat bedrog en die onwettige verwydering van staatseiendom insluit word in die skrewe vermeld.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za