Onwettige myners vas deportasie proses aan

Onwettige mynbedrywighede by die nuttabooi en bontekoei geslote diamant myne is opnuut n nekslag toegedien en verskeie buitelanders is inhegtenis geneem tydens n multi disiplinere operasie wat deur die suid afrikaanse polisie in die gebied van stapel gestuur is. 130 ongedokumenteerde persone van verskillende nasionaliteite buite suid afrika is inhegtenis geneem. Op dag twee van die operasie is n verderre 71 ongedokumenteerde persone inhegtenis geneem en beslag is gele op verskeie stukke toeristing wat in die onwettige mynery gebruik word. Die suid afrikaanse polisie se die departement van binnelandse sake is tans besig om die deportasie van die verdagtes te organiseer na hulle in die port nolloth landroshof verskyn het. Majoor generaal luntu ngubelanga van die polisie die adjunk provinsiale kommisaris vir polisieering het belowe dat die optredes regdeur die seisoen onverpoos gaan voortduur om die misdadigheid uit te roei

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media