Statistiek more bekend

Die premier van die Noordkaap dokter Zamani Saul sal more saam met die LUR vir gemeenskaps veiligheid vervoer en skakeling en die provinisiale polisie kommisaris luitenant generaal Koliswa Otola die 2de kwartaal misdaad statistiek vir julie tot September by die kantoor van die premier bekendstel. Die bekendstelling val binne die 16 dae veldtog teen geen geweld teen vroue en kinders. Bronwyn Thomas Abrahams van die kantoor van die premier sê die premier sal na verwagting die provinsie oor die statistiek toespreek.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media